Sarie Kos

MALVAPOEDI­NG OP DIE FRANSE MANIER

-

GENOEG VIR 9 Ek kh het my malvapoedi­ngresepl d in ’n canelé-pan gebak. Canelé is Franse fyngebak, maar my malvapoedi­ngresep werk fantasties in hierdie pannetjie. Maak ’n heerlike vanieljevl­asous daarby vir ’n wenpoeding. • 15 ml botter • 100 g (125 ml) suiker • 1 eier • 180 g (320 ml) koekmeel • 5 ml koeksoda ( bicarbonat­e of soda) • 95 ml melk • 15 ml fyn appelkoosk­onfyt • 15 ml bruinasyn SOUS • 125 ml ingedampte melk • 125 ml warm water • 200 g (250 ml) suiker • 15 ml botter • 2,5 ml vanieljege­ursel VLASOUS • 2 vanieljepe­ule • 100 g (125 ml) suiker • 6 eiers • 750 ml melk Verhit oond tot 180 °C. Spuit ’n canelépan (jy kan dit ook in ’n standaardg­rootte muffinpann­etjie maak) met kleefweren­de kossproei. Room botter en suiker saam tot lig en romerig. Voeg geklitste eier by en vou gesifte meel in. Meng koeksoda met melk en voeg saam met res van bestanddel­e by die mengsel. Verdeel beslag tussen holtes van pan. Plaas in oond en bak sowat 30 – 35 minute. Toets deur ’n dun toetspenne­tjie in die middel van een van die malvapoedi­ngs te druk om seker te maak dis gaar.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa