Sarie Kos

FRANKRYK

-

Sous

Maak sous terwyl die malvapoedi­ngs in die oond is: gooi ingedampte melk, warm water en suiker in ’n kastrol. Bring tot kookpunt terwyl jy dit roer. Die suiker moet gesmelt wees voor die mengsel kook. Voeg botter en geursel by. Wanneer botter gesmelt het en poedings uit oond is, gooi sous bietjies-bietjies oor warm poedings tot als op is.

Vlasous

Sny vanieljepe­ule oop en skraap sade uit met agterkant van teelepel. Plaas suiker, eiers en vanieljesa­de in die mengbak van jou elektriese menger. Klits tot lig en skuimerig. Verhit melk in ’n kastrol tot net voor kookpunt. Voeg melk stadig by eiermengse­l terwyl jy klits. Gooi mengsel terug in kastrol en plaas terug op lae hitte. Roer heeltyd met ’n houtlepel tot vla verdik het. As die vla die agterkant van jou houtlepel bedek, is dit reg. Gooi vla op ’n groot opdienbord en rangskik malvapoedi­ngs bo-op vla.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa