Sarie Kos

2 HOENDER-ROERBRAAI

-

GENOEG VIR 4 Verhit 60 ml olyfolie in ’n diep pan. Voeg 400 g ontbeende hoenderbor­sierepe by en braai tot net bruin. Sny halwe ui in skywe. Voeg ui, 1 fyngekapte knoffelhui­sie, 2 rooi soetrissie­s (in repies gesny), 125 g wortelstok­kies, 70 g sneeu-ertjies (mangetout) en 100 g dun aspersies by. Roerbraai tot groente net sag is. Voeg 30 ml sojasous by en geur met sout en varsgemaal­de swartpeper. Roerbraai nog

1 minuut. Sit voor.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa