NA­CHO-GE­KRUM­MEL­DE HOEN­DER

Sarie Kos - - 30 Resepte -

GE­NOEG VIR 4 Ver­hit oond tot 180 °C. Kap 200 g na­cho-tjips fyn in voed­sel­ver­wer­ker. Plaas 4 hoen­der­dye en 4 hoen­der­boud­jies met vel in ’n meng­bak. Gooi 1 ge­klits­te ei­er oor hoen­der­stuk­ke en maak se­ker dis goed be­dek met die ei­er. Gooi fyn­ge­kap­te na­cho-tjips in ’n plas­tiek­sak. Gooi 125 ml ka­no­la-o­lie in ’n oond­bak. Plaas so 2 hoen­der­stuk­ke op ’n slag in krum­mels en skud sak goed tot stuk­ke goed be­dek is. Pak in oond­bak met o­lie en her­haal pro­ses met res van hoen­der. Plaas in oond en bak 1 uur tot goud­bruin en bros. Sit voor met vars

suur­le­moen en bron­kors (wa­ter­cress).

8

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.