HOEN­DER­BOR­SIES IN SPEK

Sarie Kos - - 30 Resepte -

GE­NOEG VIR 4 Ver­hit oond tot 180 °C. Plaas 4 ont­been­de

hoen­der­bor­sies son­der vel in ’n bak. Gooi sap van 1 suur­le­moen oor en geur met sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per. Draai 250 g stre­pie­spek (st­re­a­ky) om

hoen­der­bor­sies. Plaas in oond­bak en sprin­kel 50 ml o­lyf­o­lie oor. Plaas in oond en bak so­wat 20 mi­nu­te. Haal uit, voeg 400 g k­lein ro­sa-ta­ma­ties by en plaas te­rug in oond. Oond­bak tot ta­ma­ties sag is en oop­ge­bars het.

Haal uit en gar­neer met vars ba­si­lie­kruid­bla­re.

7

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.