HOENDERKEBABS

Sarie Kos - - 30 Resepte -

GE­NOEG VIR 4 Ver­hit oond tot 180 °C. Sny 18 ont­been­de hoen­der­dye son­der vel in blok­ke.

Meng 60 ml heu­ning, 60 ml kor­rel­mos­terd, 120 ml o­lyf­o­lie en 2 fyn­ge­kap­te knof­fel­hui­sies saam in ’n meng­bak­kie. Geur met sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per. Gooi sous oor hoen­der­blok­ke en laat ma­ri­neer so­wat 30 mi­nu­te. Ryg hoen­der­stuk­ke op 4 ke­bab­stok­kies. Voer ’n bak­plaat uit met foe­lie en plaas ke­babs bo-op. Smeer nog ma­ri­na­de oor en plaas in oond. Oond­bak 20 mi­nu­te en draai ke­babs dan om. Oond­bak nog so­wat 30 mi­nu­te tot gaar.

12

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.