BRUIN HOEN­DER MET UIE

Sarie Kos - - 30 Resepte -

GE­NOEG VIR 4 Ver­hit oond tot 180 °C. Plaas 4 hoen­der­dye en 4 hoen­der­boud­jies met vel in ’n oond­bak. Gooi 100 ml wor­ces­ter­sous, sap van 1 suur­le­moen en 1 fyn­ge­kap­te knof­fel­hui­sie oor. Geur met sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per en gooi so­wat 60 ml o­lyf­o­lie oor. Hal­veer 6 pie­kel­uie en pak in bak. Maak bak toe met foe­lie en plaas in oond. Oond­bak 45 mi­nu­te. Haal uit en ver­wy­der foe­lie. Plaas te­rug in oond en oond­bak nog 30 mi­nu­te tot hoen­der goud­bruin en vel bros is.

13

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.