TAMATIEROOMHOENDER

Sarie Kos - - 30 Resepte -

GE­NOEG VIR 4 Hal­veer 12 ont­been­de hoen­der­dye son­der vel. Ver­hit 60 ml o­lyf­o­lie in ’n diep pan en braai hoen­der­dye tot bruin. Voeg 1 fyn­ge­kap­te ui en 2 fyn­ge­kap­te knof­fel­hui­sies by. Braai tot ui sag is. Voeg 2 x 400 g-blik­ke ker­sie­ta­ma­ties by en geur met sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per. Maak pan toe met dek­sel en laat prut so­wat 30 mi­nu­te. Haal dek­sel af en voeg 250 ml room by. Laat prut oop tot sous ver­dik het. Kap ’n hand vol vars ba­si­lie­kruid­bla­re grof en voeg by. Sit warm voor.

14

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.