HOENDERBOUDJIEOOPBROODJIE

Sarie Kos - - 30 Resepte -

GE­NOEG VIR 4 Ver­hit oond se roos­ter-e­le­ment. Plaas 4 snye Por­tu­ge­se brood op ’n bak­plaat. Sprin­kel bie­tjie o­lyf­o­lie oor snye. Plaas on­der roos­ter-e­le­ment en oond­roos­ter weers­kan­te. Haal uit en pak so­wat 5 ba­bas­pi­na­sie­bla­re op el­ke sny roos­ter­brood. Sny 2 ta­ma­ties in sky­we en rang­skik op spi­na­sie­bla­re. Geur ta­ma­ties met sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per. Plaas 1 warm gaar hoen­der­boud­jie op el­ke sny roos­ter­brood. Plaas 1 skyf moz­za­rel­la­kaas bo-op el­ke hoen­der­boud­jie. Plaas te­rug in oond en roos­ter tot kaas ge­smelt het. Haal uit en geur met

nog swart­pe­per.

16

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.