HOEN­DER- COR­DON B­LEU

Sarie Kos - - 30 Resepte -

GE­NOEG VIR 4 Ver­hit oond tot 180 °C. Plaas 4 ont­been­de hoen­der­bor­sies son­der vel tus­sen 2 lae kleef­plas­tiek.

Kap bor­sies plat met vleis­ha­mer. Geur met sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per. Plaas 2 sky­we ham op een kant van el­ke bor­sie. Ras­per 100 g gruyè­re­kaas en skep ge­ras­per­de kaas op ham. Vou bor­sies toe en steek vas met tan­de­stok­kie. Be­dek bor­sies met 50 g (90 ml) koek­meel en skud oor­tol­li­ge meel af. K­lits 1 ei­er en doop bor­sies in ei­er. Be­dek bor­sies met 155 g droë brood­krum­mels. Ver­hit so­wat 80 ml o­lyf­o­lie in pan. Braai bor­sies ’n paar mi­nu­te weers­kan­te en plaas op bak­plaat. Plaas in oond en bak

so­wat 20 – 30 mi­nu­te. Sit voor.

21

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.