HOEN­DER MET SAMPIOENROOMSOUS

Sarie Kos - - 30 Resepte -

GE­NOEG VIR 4 Ver­hit oond tot 180 °C. Ver­hit 60 ml o­lyf­o­lie en 25 g (30 ml) bot­ter in ’n diep pan. Braai 8 hoen­der­dye

met vel tot bruin. Geur met sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per. Sny 500 g sam­pi­oe­ne in sky­we en voeg by. Braai ’n paar mi­nu­te. Voeg 2 fyn­ge­kap­te knof­fel­hui­sies by en maak pan toe met dek­sel. Plaas in oond en bak 1 uur. Haal uit en voeg 250 ml room by. Plaas oop te­rug in oond vir so­wat 30 mi­nu­te tot sous ver­dik. Kap ’n hand vol ba­si­lie­kruid­bla­re grof en voeg by. Meng goed deur en sit

warm voor.

22

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.