Sarie Kos

JOU DORING!

-

Esdoringst­roop ( maple) word gemaak deur die sap van die esdoringbo­omstam te kook tot ’n goue karamelstr­oop. Kyk uit vir ’n goedkoper alternatie­f van Huletts – goue stroop gegeur met esdoring. Koop dit landwyd teen R22,99 vir ’n 500 g-bottel.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa