Sarie Kos

GESONDE OLIE

-

Danksy avokado-olie se hoë rookpunt is dit ’n baie gesonde olie om kos in te braai. Westfalia se produk is landwyd te koop teen R33,99 vir 250 ml. Dis ook heerlik in slaaisouse of saam met tuisgebakt­e brood.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa