Sarie Kos

ONS EIE

-

Het jy geweet pikantriss­ies is ’n produk wat hier in SA gebore is? Dit word ingemaak in asyn en onder die handelsmer­k van Peppadew verkoop. Die soetsuur smaak pas by byna alles – van slaai tot toebroodji­es. Landwyd teen R34,95 vir 400 g.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa