Sarie Kos

VARS UIT ’N BLIK

-

Ingedampte melk bevat tot 60% minder water as vars melk. Nestlè se produk (R23,99 vir 380 g) werk goed in soet én sout geregte. Hou altyd ’n blikkie in jou kas as noodvoorra­ad wanneer jy room of melk in kos moet gebruik.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa