Sarie Kos

HEUNINGKOE­K-POEDING

Die poeding is suikersoet, maar dit smaak hemels. 400 g (500 ml) suiker 240 g (430 ml) koekmeel knippie sout 10 ml koeksoda 250 g (270 250 ml lou ml) botter melk 500 ml goue stroop 8 eiers, geklits

-

genoeg vir 6 – 8

Verhit oond tot 180 °C. Sif droë bestanddel­e saam. Smelt botter in melk – jy kan dit in die mikrogolfo­ond doen. Voeg stroop by en meng goed. Kombineer dié mengsel met die droë bestanddel­e en roer die geklitste eiers by. Spuit ’n ringkoekpa­n met ’n volume van 2,5 liter goed met kleefweren­de kossproei. Skep mengsel in pan. Bak vir 40 – 45 minute of tot toetspen skoon uitkom. Sit voor saam met vla.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa