FÊN­SIE BOTTELSS

Sarie Kos - - Diégoed -

In hier­die warm­ste tyd van die jaar kan jy die groot dors nog be­ter les met koel wa­ter uit dié mooi bot­tel van Vo­gue I­ta­lia en S.Pel­le­gri­no-wa­ter. Net ’n be­perk­te hoe­veel­heid 750 ml-bot­tels is be­skik­baar en dis nou te koop by uit­soek-re­stau­ran­te in Suid-A­fri­ka.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.