AU­DI A1 OP­GE­KIK­KER

Sarie Kos - - Diégoed -

Au­di se op­ge­knap­te weer­ga­wes van die ge­wil­de A1 laat dié buk­sie meer spor­tief lyk. Dis as ’n d­rie­deur of vyf­deur be­skik­baar, met sub­tie­le ver­an­de­rings aan die sier­roos­ter, buf­fers en lig­te, as­ook nu­we ont­wer­pe vir die al­looi­wie­le. Au­di het die A1 se bin­ne­ruim ook op­ge­knap en die af­wer­king is be­ter as te­vo­re, met nu­we teg­no­lo­gie. Van die duur­der mo­del­le bied ook Au­di se Drive Se­lect-stel­sel, met ver­skeie rit­mo­dus­se. Die groot nuus is dat die in­tree­vlak­mo­del­le ’n nu­we 1,0 li­ter-tur­bo-en­jin het wat goeie krag­le­we­ring bied. Dié krag­bron se ge­mid­del­de brand­stof­ver­bruik is ’n uit­ste­ken­de 4,3 li­ter/100 km. Daar is ook ’n nu­we 1,8 li­ter-tur­bo­krag­bron, ter­wyl die be­ken­de 1,4 li­ter-en­jin ’n bie­tjie krag­ti­ger as te­vo­re is. Ko­pers kan ook kies tus­sen hand­rat of ou­to­ma­tie­se mo­del­le. Pry­se be­gin by R267 500. – WILMER M­ÜL­LER

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.