Va­kan­sie KOE­KIES

'N FEES OOK VIR DI­A­BE­TE SJO­KO­LA­DE-MOUS­SE • GE­BAK­TE ALAS­KA • CRÈ­ME BRÛ­LÉE

Sarie Kos - - Voorblad -

BA­SIE­SE VA­NIEL­JE-BRO­S­KOE­KIES

Met hier­die re­sep kan jy 3 va­ri­a­sies maak – sien blad­sy langs­aan.

SO­WAT 120 KLEIN KOE­KIES

• 500 G (545 ML) BOT­TER, BY

KA­MER­TEM­PE­RA­TUUR • 420 G (500 ML) STROOI­SUI­KER • SAAD­JIES VAN 1 VA­NIEL­JE­PEUL OF

15 ML VA­NIEL­JE­GEUR­SEL • 560 G (1000 ML) KOEK­MEEL

Ver­hit oond tot 180 °C. Voer 4 bak­pla­te uit met bak­pa­pier. Plaas bot­ter, sui­ker en va­niel­je in e­lek­trie­se men­ger se meng­bak. Ver­room vir 5 mi­nu­te met die meng­s­paan ( K-be­a­ter) tot lig en ro­me­rig. Voeg meel by en meng ver­der by lae spoed tot deeg vorm. Maak deeg toe met kleef­plas­tiek en plaas vir 1 uur in ys­kas. Ver­deel deeg in 4 ge­ly­ke de­le. Plaas el­ke stuk tus­sen twee lae bak­pa­pier en rol uit tot 3 mm dik. Plaas in ys­kas vir 10 mi­nu­te. Druk vorms uit en pak op voor­be­rei­de bak­pla­te. Bak 10 – 12 mi­nu­te. Laat af­koel op af­koel­rak en bê­re in lug­dig­te hou­er.

IE FOUR A NY TA ur de foto’s MIC KY HO YL E Ba­sie­se re­sep

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.