Sarie Kos

GLAS VOL KRAG

-

Hier’s ’n toestel vir almal

wat gesond wil leef: Nutribulle­t is ’n spesiale masjien wat vrugte en groente verwerk tot ’n gladde drankie ( Die lem sny baie vinnig deur die bestanddel­e sodat minder vitamiene en minerale verlore gaan. Jy kan enige kombinasie van vrugte en groente vir jou drankie gebruik. Ons hou van spanspek, grenadella en lemoen! Koop die toestel landwyd teen sowat R1 900. Besoek www.nutribulle­t.co.za

vir meer.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa