Sarie Kos

APPELBIER VIR JOU PIEKNIEKMA­NDJIE

-

Les jou dors op snikhete somerdae met koue appelbier ( van Cluver & Jack uit die Elgin-vallei. Die alkohol is min en die smaak droog, wat dit die perfekte plaasverva­nger vir vonkelwyn maak op jou volgende piekniek. Te koop by www.cluverjack.com teen R345 vir 12.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa