BRIEFIE IN DIE SAK
Laat jou geliefde spesiaal voel met briefies wat jy saam met sy kos vir hom inpak werk toe. Skryf dit op Game se vasplak-papiertjies. Pakkies van 4 is landwyd teen R27 te koop. Game is ‘n borg vir SARIE SE 30 DAE VAN KOS +
DEKOR. (Sien bl. 14.)