Sarie Kos

SJOKOLADEF­ONDUE MET VARS AARBEIE

-

GENOEG VIR 2

Sny 200 G AARBEIE in dik skywe en ryg aan sosasiesto­kkies. Breek 100 G 70%-DONKERSJOK­OLADE

in ’n mengbak. Verhit 125 ML ROOM tot net voor

kookpunt en gooi oor sjokolade. Roer tot gesmelt en sit dadelik voor saam

met die aarbeie. REVLON LOVE IS ON (R399 VIR 50 ML EDT) MET BESSIEGEUR­E.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa