Sarie Kos

BILTONG OP JOU BORD

-

Bederf jou geliefde met ’n boks vol vars biltongpro­dukte van The Biltong Board. Jy sluit aan by dié klub en kies of jy 1, 3 of 6 bokse vol biltong en soortgelyk­e produkte oor ’n tydperk wil bestel. Elke pakkie bevat ’n kombinasie van vier produkte, o.m. bees, koedoe, gemsbok en springbok, van die beste gehalte – tussen 700 g en 1 kg van hierdie eg Suid-Afrikaanse lekkerny. As jy vir meer as 1 boks inteken, sal die kombinasie elke keer verskil. Die pakkies word by jou voordeur afgelewer. Besoek www. biltongboa­rd.com vir

meer inligting.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa