ONT­HAAL IN STYL

Sarie Kos - - Dié kosboeke -

To­wer ’n uit­ha­ler-ete op in jou eie kom­buis met P­hil­lip­pa C­hei­fitz se nu­we boek, The Sup­per Club (Pen­guin, R290). Die boek is ’n hand­lei­ding vir groot ont­haal en kook ok vir vrien­de. Die re­sep­te is een­vou­digg om te maak en die be­stand­de­le is o­ral be­skik­baar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.