Sarie Kos

HANDJIES KLAP

-

Kry die kinders aan die bak met Heilie Pienaar se nuwe boek, Bak & Brou (Snowflake, R170). Met meer as 110 resepte en maklike stap-virstap-aanwysings beloof dit ure se vermaak vir die jongspan – maar natuurlik sal die grootmense moet help met die skoonmaak!

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa