Sarie Kos

DIE JAAR VAN KOREA

-

Koskenners voorspel dat Koreaanse kos vanjaar baie gewild gaan wees, en vir diegene wat meer wil weet van hierdie land se kookkuns, is Jordan Bourke en Rejina Pyo se boek, Our Korean Kitchen (Weidenfeld & Nicolson, R700), die koop werd. Dis vol pragfoto’s en ingedeel in hoofstukke soos vleis, hoender, vark, seekos en natuurlik nageregte.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa