Sarie Kos

MET EIER IN DIE MIDDEL

-

(sien bl. 43) Jy hoef nie die eier in die middel van die muffins te sit nie. Dis net ’n lekker idee om die muffins ’n bietjie op te dollie. Ideaal om saam werk toe te neem.

GENOEG VIR 6 GROOT MUFFINS

• 15 ML OLYFOLIE • 250 G STREPIESPE­K ( streaky), IN KLEIN

BLOKKIES GESNY • 240 G (430 ML) BRUISMEEL

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa