KAAS-ENWORSIEBROODPOEDING

Sarie Kos - - Tuiskos -

(sien bl. 44) Dis ’n baie mak­li­ke re­sep en jy kan ’n klomp hon­ger men­se daar­mee voed.

GE­NOEG VIR 6

• 8 SNYE WIT­BROOD • BOT­TER BY KA­MER­TEM­PE­RA­TUUR • 120 G STERK WIT C­HED­DAR­KAAS,

GE­RAS­PER • 12 KLEIN VARK­WOR­SIES (CHIPOLATAS) • 250 ML ROOM • 125 ML MELK • 4 EI­ERS • SOUT EN VARS­GE­MAAL­DE

SWART­PE­PER

S­meer die snye brood lek­ker dik met bot­ter. Plaas die kaas op 4 van die snye. Maak toe met an­der 4 snye en sny el­ke toe­brood­jie in 4 wig­gies. S­meer ’n oond­bak met bot­ter en pak die brood­wig­gies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.