Sarie Kos

SMULKOS VIR SAAMVAT

’n Hele week se smaaklike inpakeetgo­ed – spesiaal vir almal wat skaars kan wag om daai kosblik by die of oop te maak

- Deur foto’s

Verhit ’n tortilla 30 sekondes in die mikrogolf. Plaas op werkvlak en smeer 30 ml roomkaas bo-op. 1 Plaas ’n slaaiblaar in middel, gevolg deur 100 g hoender, ’n paar komkommers­tokkies, bietjie wortel en ’n halwe avokado. 2 Geur goed met sout en peper. Rol tortilla op in ’n stywe pakkie. Halveer met skerp mes. Herhaal met res van bestanddel­e. met kombuispap­ier. Hou eenkant. Halveer avokado’s en verwyder pit. Sny in dun skyfies en skep met lepel uit vel in bakkie. Sny komkommer in lang stokkies. Plaas ’n groot blaar op werkvlak. Skep 100 g hoender en ¼ van avokado, komkommer en wortel op blaar. Geur goed met sout en peper. Meng al die bestanddel­e vir die doopsous met ’n draadklits­er in ’n klein mengbakkie. Geur met sout en peper. Skep ’n eetlepel sous op vulsel in blaar. Vou buitekant van blaar na binne en rol styf op in ’n pakkie. Steek toe met ’n sosatiesto­kkie. Herhaal met res van bestanddel­e. Pak in met orige doopsous.

 ??  ?? 2
2
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa