Sarie Kos

BLAARSLAAI­VOUPAKKIES

-

(sien bl. 49) So heilsaam, net ’n blaar om al die interessan­te vulsels bymekaar te hou.

GENOEG VIR 4

• 1 KROPSLAAI ( iceberg) • 2 AVOKADO’S • ½ KOMKOMMER • 2 WORTELS, GESKIL EN GERASPER • 400 G OORSKIET-HOENDER, GEVLOK • SOUT EN VARSGEMAAL­DE SWARTPEPER • 4 SOSATIESTO­KKIES

DOOPSOUS • 125 ML GRIEKSE-STYL JOGURT • 125 ML MAYONNAISE • 30 ML STERK MOSTERD • SOUT EN VARSGEMAAL­DE SWARTPEPER

Sny kropslaai se kern uit en breek 4 groot blare versigtig los van mekaar. Spoel goed af onder lopende kraan. Droog af

 ??  ?? 1
1

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa