Sarie Kos

HAM-KAAS-EN-EIERMUFFIN­S

-

Glutenvrye hoë-proteïen-muffins – min moeite en perfek vir die kosblik.

GENOEG VIR 6 GROOT MUFFINS

• 100 G GERASPERDE KAAS • 6 SNYE HAM, IN BLOKKIES GESNY • 6 EIERS • 250 G KRUMMEL-MAASKAAS • 125 ML ROOM • 2,5 ML SOUT • VARSGEMAAL­DE SWARTPEPER • 30 KLEIN KERSIETAMA­TIES

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa