KER­RIE­HOEN­DER

Sarie Kos - - Droomkos -

Jy kan hier­die mak­li­ke ge­reg bin­ne ’n uur op ta­fel sit.

GE­NOEG VIR 4

• SO­WAT 60 ML O­LYF­O­LIE • 500 G ONT­BEEN­DE HOEN­DER­DYE, SON­DER VEL • SOUT EN VARS­GE­MAAL­DE SWART­PE­PER • 1 UI, FYN­GE­KAP • 2 KNOF­FEL­HUI­SIES, FYN­GE­KAP • 5 ML FYN KA­NEEL • 1 ML FYN GEM­MER • 10 ML BOR­RIE • 5 ML DROË BRAND­RIS­SIE­VLOK­KIES • 15 ML FYN KO­MYN • 15 ML FYN KOL­JAN­DER • 3 KAR­DE­MOM-PEU­LE • 15 ML GA­RAM MA­SA­LA • SAP VAN 1 SUUR­LE­MOEN • 1 X 400 G-BLIK GE­KAP­TE TA­MA­TIES • 250 ML G­RIEK­SE-STYL JOGURT • TAK­KIES VARS KOL­JAN­DER • WIN­KEL-N­AAN-BRO­DE

Ver­hit o­lyf­o­lie in groot ka­strol. Voeg hoen­der­stuk­ke by en braai tot bruin. Geur met sout en pe­per. Haal hoen­der uit en hou een­kant. Plaas ui en knof­fel in die­self­de ka­strol en braai tot sag en deur­sky­nend. Voeg ka­neel, gem­mer, bor­rie, brand­ris­sie, ko­myn, kol­jan­der, kar­de­mom en ma­sa­la by. Braai spe­se­rye saam met ui vir so­wat 1 mi­nuut. Voeg suur­le­moen­sap en ta­ma­ties by en braai so­wat 1 mi­nuut. Voeg hoen­der by en geur weer met sout en pe­per. Maak ka­strol toe met dek­sel en ver­laag hit­te. Laat prut so­wat 15 mi­nu­te en haal dek­sel af. Laat prut oop vir nog 30 mi­nu­te. Voeg jogurt by en laat prut 5 mi­nu­te. Skep in op­dien­bak­kies en gar­neer met vars kol­jan­der. Sit voor saam met n­aan-bro­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.