HOENDERKEBABS MET KRUIE EN SUUR­LE­MOEN

Sarie Kos - - Heerlik Vir Jou & gensond Vir Diabete -

Ma­ri­neer die ke­babs in la­e­vetjo­gurt, dit help om die vleis lek­ker sag te maak.

GE­NOEG VIR 8

• 8 TAK­KIES VARS TIE­MIE, FYN­GE­KAP • 1 BRAND­RIS­SIE, FYN­GE­KAP • HAND VOL (30 G) I­TA­LI­AAN­SE

PIE­TER­SIE­LIE • 2 KNOF­FEL­HUI­SIES, FYN­GE­KAP • 500 ML LA­E­VET-JOGURT • SAP EN GE­RAS­PER­DE SKIL VAN

2 SUUR­LE­MOE­NE • 25 ML VIN­KEL­SAAD • 16 ONT­BEEN­DE HOEN­DER­DYE

SON­DER VEL (SO­WAT 1 KG) • 4 HOUT-KE­BAB­STOK­KIES • SOUT EN VARS­GE­MAAL­DE

SWART­PE­PER • 200 G VARS AS­PER­SIES • 45 ML KA­NO­LA-O­LIE • GROEN­SLAAI VIR VOOR­SIT

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.