OOND­GE­BAK­TE MA­SA­LA-VIS MET GE­VUL­DE SAM­PI­OE­NE

Sarie Kos - - Heerlik Vir Jou & gensond Vir Diabete -

Ky­ra Loub­ser is ’n ti­pe 2-di­a­beet wat as gri­meer­kuns­te­naar werk in die Kaap. Sy is dik­wels tot laat be­sig en daar­om kook sy graag een­vou­di­ge kos wat vin­nig gaar word wan­neer sy by die huis kom. Hier­die vis is haar ge­reel­de staat­ma­ker.

GE­NOEG VIR 4

• 6 GROOT BRUIN SAM­PI­OE­NE • 4 WIE­LE LA­E­VET-FE­TA • 2 KNOF­FEL­HUI­SIES • 1 BRAND­RIS­SIE, FYN­GE­KAP • HAND VOL KOL­JAN­DER­BLA­RE, GE­KAP • 300 G WIT­VIS-FI­LET • 30 ML GE­ROOK­TE MA­SA­LA • 45 ML O­LYF­O­LIE • SOUT EN VARS­GE­MAAL­DE SWART­PE­PER

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.