Sarie Kos

AVO-OLIE

-

Asof die olie van avokado’s nie al gesond genoeg is nie, maak Westfalia dit nou met ’n suurlemoen­geur. Vanweë die olie se hoër rookpunt kan jy dit gebruik om kos te braai of vir warm slaaisouse. R36,99 vir 250 ml.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa