DIT SPRING

Sarie Kos - - Dié winkelgoed -

Spring­mie­lies is dees­dae op al wat ’n spys­kaart is te sien, met geu­re soos par­me­saan, truf­fel of va­niel­je. Maak jou eie met IMBO se sak­kies mie­lies, wat land­wyd te koop is teen R10,95 vir ’n 500 g-sak­kie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.