Sarie Kos

SAG EN KOEL

-

Die ontwerp van dié botterklok ( bell) van Le Creuset sorg dat botter altyd sag en smeerbaar is. Vul die een deel met yskoue water en die ander met botter. Die twee dele seël mekaar dig, sodat die botter altyd reg is vir gebruik. Dit kos R420 landwyd.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa