GOEIE KOFFIE
Kitskoffie van Nescafé smaak net so lekker soos die beste filtreerproduk. Alta Rica is ’n ekstra-sterk koffie met geure van vanielje en neut. Die koffie het sy oorsprong in Suid-Amerika. Sowat R85,95 vir 100 g.