YAN­KEE-MOS­TERD

Sarie Kos - - Dié winkelgoed -

Hou jy net so baie van mos­terd soos ons by SARIE KOS? Pro­beer Colman’s se nu­we A­me­ri­kaan­se mos­terd. Dis soe­ter as Di­jon s’n en brand ook min­der. Eet op wors­rol­le of ham­bur­gers. So­wat R19,89 vir 167 g.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.