Sarie Kos

VOL GEUR

-

Wie wil nou die moeite doen om botter te geur as jy Parmalat se botterwors­e vol kruie en knoffel by die supermark kan koop? Gebruik die botter om groente te roerbraai of sit dit voor saam met warm brood. Sowat R21,99 vir ’n 150 g-wors.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa