Sarie Kos

VARS UIT ’N BLIK

-

Almal wat ver van die see af bly, kan nou danksy Mayfair se ingemaakte steurgarna­le saamsmul aan dié soutwaterj­uwele. Dreineer en gebruik soos nodig (dis reeds gaar). Sowat R54,99 vir 200 g.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa