Sarie Kos

NOG EEN SNY

-

As jy ekstra energie nodig het vir ’n bedrywige dag, is Albany se lae-GI-brood die antwoord. Dis gerieflik reeds gesny en elke sak het ’n spesiale plastiekkn­ippie waarmee jy dit kan herseël. Sowat R14 vir 700 g.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa