Twee van die brie­we wat ons des­tyds oor daar­die 1ste uit­ga­we ont­vang het

Sarie Kos - - NEWS -

Ek het al ver­skeie ser­ti­fi­ka­te in spy­se­nie­ring en bak ver­o­wer en ge­niet dit om kos te maak. SARIE KOS is on­ge­loof­lik, styl­vol, smaak­lik en el­ke re­sep is ’n wen­ner, geen flops. Jul­le kan nie glo hoe ek SARIE KOS ge­niet nie, en wat dit so be­son­ders maak, is die feit dat al­le­daag­se be­stand­de­le in ’n nu­we styl ge­bruik word. Ek het boon­op won­der­li­ke nu­we din­ge van kos­kom­bi­na­sies ge­leer, ver­al groen­te (en ont­hou, ek is al 16 om­ge­keerd). Ek lees al­les deur en maak aan­te­ke­nin­ge op die voor­blad so­dat ek dit mak­lik kan vind wan­neer ek iets wil maak. Dan­kie vir die prag-boek – ek kan nie wag vir jul vol­gen­de uit­ga­we nie. – An­ne Fut­cher

Dis die eer­ste tyd­skrif wat ek al 100 keer deur­ge­lees het. Ek het die re­sep­te vir an­der ook aan­ge­gee. Dan­kie vir ’n tyd­skrif wat my to­ne kie­lie en my smaak­sin­tuie so be­proef dat ek moet op­staan om ’n re­sep te gaan maak so­dra ek dit lees. – San­dra Duur­se­ma

BO: ’n Paar ar­ti­kels uit die ge­sog­te 2007-uit­ga­we van SARIE KOS. Hul­le lyk ef­fens an­ders in dié weer­ga­we.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.