Boek­uit­trek­sel

Sarie Kos - - Boekuittreksel -

|

Die win­gerd­pla­se van die Dur­ban­vil­le-val­lei is op my drum­pel, en as dit pars­tyd is, maak ek graag kos met drui­we. Vir in­spi­ra­sie vat ek die pad na my ou­pa Es­pos­to se ge­boor­te­land, I­ta­lië. ’n Re­sep vir cro­sta­ta, ’n soort oop­ge­sig tert is al in 1465 daar ge­pu­bli­seer. Wat ’n ont­dek­king is hier­die drui­we-weer­ga­we nie; die mas­car­po­ne­laag bak tot ’n vla­e­ri­ge bed vir die vrug­te en roos­ma­ryn sorg vir die par­fuum. KORS 500 ml koek­meel 125 ml mie­lie­meel 30 ml sui­ker ge­ras­per­de skil van 1 suur­le­moen 2,5 ml sout 10 ml vars roos­ma­ryn of tie­mie, fyn­ge­kap 225 g koue bot­ter, op­ge­sny 60 ml ys­wa­ter

VULSEL 125 ml mas­car­po­ne, ver­sag (kan met room­kaas ver­vang word) 45 ml sui­ker 5 ml va­niel­je­geur­sel 5 ml suur­le­moen­sap 1 ei­er­geel 15 ml dub­bel­slag­room, plus 30 ml vir kors 5 ml fyn ka­neel 750 ml pit­lo­se swart drui­we, stin­gels ver­wy­der 3 ml roos­ma­ryn, fyn­ge­kap 45 ml lig­te bruin­sui­ker

KORS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.