Koue aar­tap­pel­sous

(bl. 26) Die G­rie­ke noem dit skor­da­lia – ’n koue sous van aar­tap­pels wat jy saam met die hoen­der eet. Ge­noeg­vir6–8

Sarie Kos - - Naweektafel -

680 g (so­wat 6) aar­tap­pels, ge­skil en in blok­kies ge­sny 4 knof­fel­hui­sies, fyn­ge­kap 250 ml o­lyf­o­lie 60 ml wit­wyn-a­syn sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per 100 g ge­vlok­te a­man­dels Plaas aar­tap­pel­blok­kies in pot met koue wa­ter en bring tot kook­punt. Kook tot baie sag, 10–15 mi­nu­te. D­rei­neer en plaas in voed­sel­ver­wer­ker saam met knof­fel en o­lyf­o­lie. Ver­werk by hoë spoed tot glad. Voeg a­syn by ter­wyl men­ger loop. Geur goed met sout en pe­per. Sit voor met ek­stra o­lyf­o­lie en a­man­dels.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.