Vark met ’n ver­skil

Met geu­ri­ge en be­kos­tig­ba­re vark­vleis kan jy baie men­se kos gee. Sit dit smaak­lik voor met ’n mak­li­ke turks­vy­sous en jou gas­te sal weer en weer skep

Sarie Kos - - Sa Pork Promoise -

OONDGEBRAAIDE VARKBOUD MET TURKS­VY­SOUS

Ge­noeg vir 6–8

4 uie, in rin­ge ge­sny

3 knof­fel­hui­sies, fyn­ge­kap

1 x 2,5 kg-varkboud,

son­der vel

sout en vars­ge­maal­de

swart­pe­per

750 ml wit­wyn

SOUS

6 turks­vye, ge­skil en grof­ge­sny

200 g (250 ml) wit­sui­ker

30 ml rooi­wyn­a­syn Ver­hit oond tot 180 °C. Plaas uie en knof­fel in oond­braai­pan met die varkboud bo-op. Geur boud goed met sout en pe­per. Gooi wit­wyn in pan en maak toe met foe­lie. Plaas in warm oond en oond­braai 30 mi­nu­te vir el­ke 500 g – ons s’n het 2½ uur ge­bak. Vul nou en dan die vloei­stof in die pan aan. Ter­wyl vark oond­braai, maak sous: Plaas al die be­stand­de­le saam in groot pot en bring tot kook­punt. Kook tot turks­vye sag en pap is. Druk fyn met vurk. Ver­wy­der boud uit oond en laat rus 20 mi­nu­te. Sit boud voor met pan- en turks­vy­sous.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.