S­TOOR SÓ

Sarie Kos - - In Seisoen -

Het jy al ooit ge­won­der hoe­kom pam­poe­ne op die dak ge­bê­re word? Dis ge­woon­lik groe­ne­ri­ge pam­poe­ne, wat deur die son ryp ge­bak moet word. Maar die bes­te plek om heel pam­poe­ne te s­toor is weg van e­ni­ge vog en in die don­ker. Ek­stra vog op die skil be­ska­dig dit en be­vor­der ver­rot­ting. Hou dit ook weg van pie­sangs en tro­pie­se vrug­te wat e­ti­leen­gas af­skei – dis die gas wat ryp­wor­ding aan­help. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.