IS DIT LEK­KER?

Sarie Kos - - Agterblad: kos-obsessie -

Dit kan aan­vank­lik vreemd smaak, ver­al die groen sap­pe wat van spi­na­sie en krul­kool ( ka­le) ge­maak word, maar dit raak ál lek­ker­der. Eks­pe­ri­men­teer en maak ver­skil­len­de meng­sels soos beet en ap­pel of wor­tel en le­moen. Vars gem­mer is ’n moet in jou sap.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.