HOE­KOM HOU ONS DAAR­VAN?

Sarie Kos - - Agterblad: kos-obsessie -

Die sap is ge­sond, ver­al dié wat as “cold pres­sed” ge­merk is. Laas­ge­noem­de word by ’n lae tem­pe­ra­tuur ont­trek om te voor­kom dat die an­ti­ok­si­dan­te en vi­ta­mie­ne ver­lo­re gaan. Die rou groen­te wat ty­dens die ver­wer­kings­pro­ses ge­bruik word, is prop­vol ve­sel en al­les wat goed is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.